Posted by: deonlabu | April 28, 2014

Trou Raam

 Hoe sien mens God In ‘n leë raam?

Hy is tog daar.

Hy kleur elke hoek in.

Die antwoord is eenvoudig:

Soek liefde!

Kyk,

Sien jy ook die troupaar?

Dié wat trou op hul groot dag.

Alles in geloof, hoop en liefde!

 

Die huwelik is heilig.

Dit is self deur God geskep.

Bruidegom en sy bruid

Heilig in God se oë.

Saam sien God reinheid.

Geklee in wit voor hom,

Omdat Hy met sy bloed

hulle skoon was.

So kom hulle heilig, rein

Sonder ‘n druppel sonde

Sy troon kamer binne

Om Hom te ontmoet,

Om ‘n eed af te lê

Voor die aller hoogste Gesag

Omdat die liefde tussen hulle

Nie geheim gehou kan word nie.

Waar Hy hulle in sy liefde een maak

en eien as Sy eie.

 

In herinening van hul troudag

Vul net liefde die raam

Van hoek tot kant

Iets wat mens nie kan breek,

Want God voeg hul saam.

Kleur dit nie net

Die troupaar se raam nie,

Maar ook die liefde van hul God in.

D.Labuschagné


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: