Posted by: deonlabu | September 11, 2007

Wat Is Vriendskap?

Vriendskap is ‘n goudmyn
Delf vir dit.

Vriendskap is ‘n harlekyn
Geniet dit.

Vriendskap is ‘n oop veld
Met geen geheim.

Vriendskap is ‘n speelgrond
Waar jy kan seerkry.

Vriendskap is soos tyd
Oneindig…

Vriendskap is grasie
Vir irritasie.

Vriendskap is ‘n hart
Met vuurwarm liefde

Vriendskap is voete
Wat tree vir tree groei

Vriendskap is ‘n skouer
Vir die las.

Vriendskap is ‘n gehoorstuk
Vir lang trane.

Vriendskap is hande
Wat jou dra

Vriendskap is dieper
As ‘n glimlag

As jy dit nie ken nie
Is dit net ‘n woord.

Maar…
Wat is dit vir jou?     

Deon Labuschagné


Responses

  1. Dit is die mooiste beskrywing van vriendskap, hoekom is ware vriende so skaars, die lewe is so leeg sonder dit.

  2. Baie mooi gedig

  3. Dit is n baie goeie gedig en dit Leer om dankbaar te wees vir vriende en hulle betekenisse en veral vir juw BFF soos Lizaan en Shaze*


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Kategorieë

%d bloggers like this: